Expresso Supports Movember (1.11.2012)

Channel:
Subscribers:
12,200
Published on ● Video Link: https://www.youtube.com/watch?v=nFB2eNHZs8k



Duration: 5:18
123 views
0


Movember, voorheen bekend as November, is wanneer brawe en selflose mans van regoor die wereld 'n snor groei om bewustheid te kweek oor - en fondse in te samel vir - kwessies wat mans se gesondheid raak -- veral prostaat en testikulere kankers. In kort is dit 'n internasionale veldtog wat mans se gesondheidskwessies aanraak. In Suid-Afrika is Movember in vennootskap met die Kanker Assosiasie van Suid Afrika (KANSA), aan wie fondse geskenk word vir gesondheidsprogramme vir mans.







Tags:
Expresso
Live
MOvember